Kris Kristofferson

Kris Kristofferson
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Kristoffer Kristofferson
Geboorte 22 Junie 1936 (1936-06-22)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 8
Beroep(e) Akteur en komponis
Aktiewe jare 1965–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Kris Kristofferson (gebore 22 Junie 1936) is 'n Amerikaanse akteur en komponis. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Blade (1998), Payback (1999), Blade II (2002), en The Jacket (2005).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search